×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Grootraad Makedaan en die bobbejaantrop van Donkerberg

Ackermann, Marius

Beskikbaarheid: In stock

R150,00

Quick Overview

Grootraad Makedaan, welsprekende en gevierde leier van die Donkerberg-trop, draai weer eens die gehoor om sy pinkie met sy charismatiese toespraak. Almal is in vervoering … dis nou almal behalwe Karos en Plato. Hulle is bekommerd. Dinge is nie meer wat dit was nie. In plaas daarvan om gesonde bessies en veldvrugte te eet, spandeer die trop etenstye op die asgate om lekkernye en skatte te soek. Saans wanneer elke regdenkende bobbejaan op ’n veilige plek wil wees om te slaap, moet die trop by die lapa gaan kuier waar die leierskap die voorbokke is wat wyn- en bierdrink betref.
En dan word daar ’n verkiesing aangekondig. Die kiesers moet bepaal wie die trop moet lei: arme Karos met sy outydse idees of die magtige Grootraad met die baie medaljes. Dis ’n verkiesing waarin daar net een uitslag kan wees … of hoe?


OR

Details

Marius Ackermann (BA, LLB en LLD) was 'n regsadviseur vir presidente P.W. Botha en F.W. de Klerk en later ook vir die Nasionale Intelligensie. Sedert 2000 praktiseer hy weer as ?n advokaat in Pretoria. Van sy kortverhale en sketse verskyn in Rooi Rose en Huisgenoot en twee van sy radiodramas word op RSG uitgesaai. Hy is beskikbaar vir onderhoude.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Ackermann, Marius
Dimensies 222 x 152 x 222 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 117
isbn 9781869192181
Genre Fiksie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.