×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Hanlie Retief gesels met 2

Hanlie Retief

Beskikbaarheid: In stock

R250,00

Quick Overview

Hanlie Retief vra die vrae aan die nuusmakers wat almal brand om te vra. Sy is bekend daarvoor dat sy haar soos ’n verkleurmannetjie kan aanpas by die aard van die onderhoud. Met deernis skets sy misdaadslagoffers se stories en kuier ewe gemaklik saam met Karen Zoid.

OR

Details

AGTERGROND

Die weeklikse rubriek in Rapport, “Hanlie Retief gesels met” , is iets waarna baie lesers elke Sondag uitsien en heel eerste lees. Aanhangers weet haar onderhoude is pittig, op die man af en baie vermaaklik.

Hanlie Retief vra die vrae aan die nuusmakers wat almal brand om te vra. Sy is bekend daarvoor dat sy haar soos ’n verkleurmannetjie kan aanpas by die aard van die onderhoud. Met deernis skets sy misdaadslagoffers se stories en kuier ewe gemaklik saam met Karen Zoid.

Hanlie Retief gesels met 2 bevat 50 van Hanlie se beste onderhoude wat sy tussen 2011 en 2018 gevoer het: dié waaroor mense lank gepraat het, dié wat mense kwaad gemaak het, laat lag of inspireer het.

Steve Hofmeyr, Rolene Strauss, Tim Noakes, Piet Byleveld en Thuli Mandosela is van die onderhoude wat opgeneem is in hierdie boek.

OOR DIE OUTEUR:

Hanlie Retief is ’n bekroonde skrywer en joernalis. Sy is die outeur van Byleveld, Hanlie Retief gesels met (2011) en Stories oor trauma en hoop. Sy is ook die aanbieder van ’n Halfuur met Hanlie op VIA. Verskeie joernalistieke pryse is al aan haar toegeken, onder andere Media 24-Legends, ATKV-Mediaveertjies en ’n Cum Laude Alumni-toekenning van die Universiteit van die Vrystaat.

Additional Information

Publisher Protea Boekhuis
Release date 20 Aug 2018
Skrywer Hanlie Retief
Dimensies 137 x 213
Formaat Sagteband
Bladsye 252
isbn 9781485309079
Genre Onderhoude

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.