×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Hebbelikhede

De Klerk, W

Beskikbaarheid: In stock

R150,00

Quick Overview

Elke mens het ’n eie persoonlikheid en ’n spesifieke geaardheid. Dit is wat ons individue maak. ’n Mens se persoonlikheidstipe maak jou vatbaar vir sekere hebbelikhede.
Volgens die Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse taal is ’n hebbelikheid ’n “(hinderlike) gewoonte, aanwensel, … neiging”. Besonder individualistiese mense is dikwels interessante mense. Hulle hoekigheid en andersheid is kleurvol. Hulle woede of spoggery of skindery of opneukery of dwarsheid of ondersteboheid is die sout en peper van menslikheid.
Hierdie boek gaan egter oor geaardhede wat vasval in sekere hebbelikhede dermate dat dit die persoonlikheid oorheers. Dit word dan iets wat ander mense kwaad maak of irriteer en dus ’n karaktertrek wat die grens van aanvaarbaarheid oorskry. Hoewel ander mense dit aanvanklik verduur of dit selfs interessant kan vind, word dit later vir hulle ’n ergernis.
Dit gaan hier oor die “te” van ’n faset van mens se geaardheid. Te jaloers, nederig, aggressief, skynheilig of wat ook al. Gewoonlik het dit ’n vernietigende uitwerking op so ’n mens se verhoudings.

Hierdie boek is gebaseer op die kennis wat De Klerk van sy eie hebbelikhede opgedoen het, op ’n leeftyd se saamwees met ander mense, en op ervarings in die spreekkamer waar hy vir baie jare as sielkundige terapeut probeer help het met die identifikasie en tempering van hebbelikhede wat te erg geword het. Plek-plek word gevallestudies uit sy spreekkamer gebruik.

OR

Details

Geen inligting oor outeur beskikbaar.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer De Klerk, W
Dimensies 137 x 213 x 137 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 111
isbn 9781869190934
Genre Selfhelp

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.