×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Hitte vannie teerpad — Songs van die liedjieboer

Goosen, A

Beskikbaarheid: In stock

R20,00

Quick Overview

Hierdie bundel is ’n keur uit Anton se liedjies; (hi)stories en “his stories”, fabels en feite.
Goosen se musiekloopbaan strek reeds oor 25 jaar: 15 albums, 2 SARIE-toekennings, 2 SAMA-toekennings en ’n Geraas-toekenning (2002) vir sy bydrae tot Afrikaanse musiek. Sy werk word gekenmerk deur reisverhale (Liedjieboer), kulturele ontwaking (Lappiesland) en stedelike beskouings (City/Stad).

“In hierdie bundel is ’n stuk landsgeskiedenis opgeteken. Koop dit vir jou en, belangrik: koop dit vir die geslag ná jou. Want soveel van ons almal hier in die suidekant is hierin verewig.
’n Afrikaan(ner)-huis sonder Anton op vinielalbums, kassette, CD’s of in die geheue is ietwat ondenkbaar. Hy word nou deur ’n derde generasie ontdek en beleef.”
– Natie Botes
OR

Details

Anton Goosen is a South African musician and songwriter. He became a pivotal figure in Afrikaans music and is generally regarded as the father of Afrikaans Rock.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Goosen, A
Dimensies 152 x 232 x 152 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 127
isbn 9781869191030
Genre Musiek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.