×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Huis van die digter en ander liefdesverhale, Die

Aucamp, H

Beskikbaarheid: In stock

R150,00

Quick Overview

Liefde is die sentrale tema in die verhale in Die huis van die digter.
Liefde in Aucamp se werk vertoon ’n wye omvang en baie stemminge. Party verhale is snaaks, ander ontroerend, nog ander vreemd en geheimsinnig. ’n Waardevolle toevoeging tot Die huis van die digter is Aucamp se vertaling van “The Return from the Kloof” deur Joey Muller, ’n vergete meesterstuk, met ’n hantering van die bonatuurlike wat gelykstaan aan dié van Edgar Allan Poe.
In die elegiese sluitstuk “Waar die wolke middag maak” neem Aucamp finaal afskeid van die Stormberge van sy jeug, en word sy kontrei inderdaad “’n aandgesang”.





OR

Details

Debuteer in 1963 en publiseer 55 kortprosaversamelings, 5 digbundels en liedtekste, asook vertalings van Brecht. Verower die Tafelberg-prys, W.A. Hofmeyr-prys, ATKV-dramaprys, Hertzog-prys, Fleur du Cap-prys, ATKV-Veertjietoekenning, Afrikaans-Onbeperk-toekenning, Mont du Toit-kelderprys, Gustav Preller-prys. Ontvang ?n eredoktorsgraad van US.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Aucamp, H
Dimensies 213 x 137 x 213 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 96
isbn 9781869193393
Genre Kortverhale

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.