×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Hutspot – Reissketse, verhale, essays, praatjies

Rabie, J(samest JC Kannemeyer)

Beskikbaarheid: In stock

R20,00

Quick Overview

Tydens my [John Kannemeyer] navorsing vir die biografie oor Jan Rabie het ek afgekom op tekste wat die skrywer in tydskrifte gepubliseer of as radiopraatjies of lesings gelewer het, terwyl sommige nooit, in watter vorm ook al, die lig gesien het nie. Vir ’n vollediger beeld van Rabie as skrywer is dit die bedoeling om die beste hiervan in dié bundel te bestendig.
Die stukke wat hier opgeneem is, is van uiteenlopende aard en verdeel hulself in vier rubrieke. Die eerste afdeling bevat ’n vyftal sketse waarin Rabie verslag doen van sy reise in die jare 1948 en 1949 deur Frankryk, Switserland en Italië.
Die tweede afdeling van Hutspot word gevorm deur die kort novelle Liefde in Korsika. Dit is die ware verhaal van ’n vendetta tussen twee families – ’n tipe boustof waarmee dit aansluit by ’n lang tradisie in die literatuur.
Afdeling drie bevat vier Engelse tekste wat ek tydens my navorsing kon opspoor, en waarby ek ook “Fossiele-liefde” en ’n “prosa” insluit wat Rabie wel vir opname oorweeg het maar wat uiteindelik tog nie in Een-en-twintig onderdak gevind het nie.
Die stukke in die vierde afdeling van hierdie bundel is almal geskryf ná Rabie se terugkeer na Suid-Afrika in 1955. “Toekomsfiksie en die letterkunde” is ’n stukkie teoretisering waarin hy so ’n bietjie besin oor die tipe werk wat hy met sy drie ruimteverhale – Swart ster oor die Karoo (1957), Die groen planeet (1961) en Die hemelblom (1971) – beoefen. In die slotstuk, ’n referaat wat hy ten tyde van sy sewentigste verjaarsdag by die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum (NALN) in Bloemfontein gehou het, skryf hy oor sy ontwikkeling as skrywer en verwoord hy sy groot droom vir sy taal en vir die mense wat Afrikaans praat.
OR

Details

Jan Sebastian Rabie was an Afrikaans writer of short stories, novels and other literary works. He was born in George, and was the writer of twenty-one works. He was included under the Sestigers, a group of influential Afrikaans writers of the 1960s.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Rabie, J(samest JC Kannemeyer)
Dimensies 135 x 212 x 135 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 208
isbn 9781869190767
Genre Prosa

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.