×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

In die landskap ingelyf

Du Plooy, H

Beskikbaarheid: In stock

R20,00

Quick Overview

'n Digbundel deur Heilna du Plooy.
OR

Details

Heilna du Plooy het in Bronkhorstspruit en Alberton grootgeword. Sy studeer aan die PU vir CHO en aan UP. Na haar huwelik met Andries du Plooy woon sy 6 jaar in Durban, 11 jaar in Pretoria en sedert 1986 in Potchefstroom waar sy tans professor in Afrikaanse en Nederlandse letterkunde aan die Noordwes-Universiteit is. Sy het 'n paar kortverhale in literêre tydskrifte gepubliseer asook 'n akademiese werk, Verhaalteorie in die twintigste eeu (Butterworth, 1986), en bydraes in verskeie versamelings van artikels en essays oor die Afrikaanse letterkunde. Sy het twee digbundels gepubliseer, naamlik Die donker is nooit lee

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Du Plooy, H
Dimensies 150 x 219 x 150 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 76
isbn 9781869190040
Genre Poësie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.