×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

In kamera

Van Deventer, H

Beskikbaarheid: In stock

R20,00

Quick Overview

In kamera staan vir “in vertroue” en “in die kamera se oog”. ’n Leunstoelsafari wat begin in ’n “nursing home” naby Babanango en oor Tuks se kampus loop deur Ienkkonserte, modderbaddens en broek-raids, Harvard se kampus, 12 jaar in Die Volksblad se redakteurstoel en jare as Uitvoerende Hoof van Nasionale koerante.
Die leser sit aan by staatshoofde se etenstafels, sien invloedryke figure in hoogs informele situasies en hoor gesprekke ver van die openbare oor. Maar dit is ook ’n intieme blik op die mens agter die openbare figuur en sý mense. Die byl het al in sy bos begin inlê maar: “Die lewe was vir my goed. Op die pad van Babanango tot Melkbosstrand het baie mense waarde toegevoeg”.
In hierdie geharde koerantman se bars kyk ontbreek dit nooit aan humor en deernis nie. Uit sy pen het ook verskyn Scoops en skandes, Flaters en kraters, Oos-Wes-reismoles!, Kroniek van ’n koerantman, ’n Vriend vir altyd en Halfpad hemel toe.
OR

Details

Van Deventer was 'n Nieman Fellow, ontvanger van Nasionale Pers se hoogste eerbewys en 'n Laureatus van die Tuks Alumniraad.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Van Deventer, H
Dimensies 151 x 219 x 151 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 203
isbn 9781869190392
Genre Biografiese

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.