×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Jasper die atleet (6)

C.F. Beyers-Boshoff

Beskikbaarheid: In stock

R125,00

Quick Overview

Leliesvlei se atletiekbyeenkoms lê om die draai en net die heel beste atlete sal kwalifiseer om later in Kaapstad te gaan deelneem. Dit was nog altyd Jasper se groot droom om Tafelberg te sien en in die groot, onrustige branders van die see te swem! Hy begin dadelik pligsgetrou oefen, maar besef gou dat hy spykerskoene benodig as hy ’n ware 100 meter-naelloper wil wees. Hoe op aarde sal hy dit kan bekostig? En sal sy harde oefening vrugte afwerp?
OR

Details

Die Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar was verskeie herdrukke. Hierdie is die sesde titel. Vir enige kind sal dit ure se genot verskaf, want dit is 'n boek om te lees en te herlees. Saam met die Viermanskap is die leser bly oor die sukses wat behaal word en saam met die vriende word daar getreur oor die brandende sitvlakke! Leliesvlei se atletiekbyeenkoms lê om die draai en net die heel beste atlete sal kwalifiseer om later in Kaapstad te gaan deelneem. Dit was nog altyd Jasper se groot droom om Tafelberg te sien en in die groot, onrustige branders van die see te swem! Hy begin dadelik pligsgetrou oefen, maar besef gou dat hy spykerskoene benodig as hy ’n ware 100 meter-naelloper wil wees. Hoe op aarde sal hy dit kan bekostig? En sal sy harde oefening vrugte afwerp? Kom deel in die avonture van Jasper! OOR DIE OUTEUR Christiaan Frederik Beyers-Boshoff (1926-1989) was ʼn baie produktiewe skrywer wat veral vir sy Jasper-boeke onthou sal word. Hy het ook tientalle tydskrifverhale, kortverhale en ontspanningsromans geskryf. Hy het veral bekendheid verwerf vir radioverhale soos Ongewenste vreemdeling, Dans van die flamink en My liedjie van verlange. Twee van sy draaiboeke, Catch me a dream en Karate Olympia, is in Amerika verfilm en versprei. Hy het ook televisiedraaiboeke vir die Amerikaanse mark geskryf.

Additional Information

Publisher Protea
Release date 01 Sep 2016
Skrywer C.F. Beyers-Boshoff
Dimensies 137 x 213 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 96
isbn 9781485303848
Genre Jeugverhaal

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.