×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Jesus-speurder

Peter Martin

Beskikbaarheid: In stock

R150,00

Quick Overview

Is jy ʼn bobaasspeurder? Het jy arendsoë?

Hierdie boek is 'n skatkis vol gedetailleerde illustrasies van die tyd wat Jesus op aarde was. Jy sal ure van pret hê terwyl jy mense en voorwerpe probeer soek.

Toets jou vermoë om dinge wat ander miskyk raak te sien en beleef van die grootste gebeurtenisse in die lewe van Jesus.

OR

Details

OOR DIE OUTEUR & ILLUSTREERDER

Peter Martin is 'n godsdienstige opvoeder en die skrywer van Bible Detective en Bible People Factfile. Peter Kent is al ʼn illustreerder van kinderboeke vir meer as 30 jaar.

Additional Information

Publisher Protea Boekhuis
Release date 10 Okt 2017
Skrywer Peter Martin
Dimensies 220 x 265 mm
Formaat Hardeband
Bladsye 48
isbn 9781485307396
Genre Soekboek (kinders 7-9 jaar)

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.