×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

//Kabbo op die ysterspoor

Botha, C

Beskikbaarheid: In stock

R20,00

Quick Overview

//Kabbo op die ysterspoor is waarskynlik die eerste gepubliseerde Afrikaanse dramateks waarin die kollig volledig op die Boesman val. Die hoofkarakter, //Kabbo, die dromer met die magiese vermoëns, is volgens die skrywer die argetipiese Boesman, een van die laaste van die Kalahari-Boesmans.
Vir die volle duur van die drama moet //Kabbo vir sy agtervolgers wegkruip, soos sy voorsate so dikwels moes doen. Terwyl ander eietydse Suid-Afrikaanse stemme rondom hom opklink, besin //Kabbo oor die lotgevalle van sy mense, wat nie teen die yster van die ander bewoners van die land opgewasse was nie: "Yster! Dis daai wat die voormense nie verstaan het nie. 'n Man moet 'n ysterkop en 'n ysterhart hê om te bly regop staan tussen hierdie ander tweebene."

Volgens Pieter Fourie is Christiaan Botha ?n vars, nuwe stem in die Afrikaanse dramaliteratuur: "Hier word nuwe grond omgeploeg. 'n Bykans vergange taal en kultuur word herroep en herontgin deur ?n man van binne, maar wat ook ?buite? geken het."


OR

Details

Geen inligting oor outeur beskikbaar.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Botha, C
Dimensies 150 x 222 x 150 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 64
isbn 9781869190637
Genre Drama

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.