×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Kalahari-kind

Kotzé, WD

Beskikbaarheid: In stock

R150,00

Quick Overview

Kotzé loop met hierdie bundel herinneringe op sy kinderspore terug na die dorre noorde en sy mense, ’n lieflinghond wat in die duinestrate agterbly, ’n verharde pa, ontbering en uiteindelik: liefde.
Ons sien nie springbokke onder in die straat wei nie, ook nie swart karakoele wat in die blinkaargras loop nie want daar is niks. Net die droogte se spore op die rooi sand.
“Dit moet pragtig wees as die strate vol wuiwende gras staan en die duine groen is,” sê Alice.
“Ons sal terugkom,” sê ek.

OR

Details

Dr. Kotzé is in 1931 langs die Nossob gebore en was LV vir Odendaalsrus en later vir Parys. Hy en sy vrou Alice was vir tien jaar die ambassadeurspaar in Bophuthatswana. Van Kotzé het ook verskyn: Voetspore in die Kalahari, Kalahari-kind, T’sats van die Kalahari, T’sats, grootste van die groot jagters, T’sats se wraak, Vlam van die vuurklip, Jonker Afrikaner, kaptein van die Oorlogsmense.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Kotzé, WD
Dimensies 131 x 214 x 131 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 216
isbn 9781919825847
Genre Biografiese

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.