×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Kan Afrikaners toyi-toyi?

Mulder, P

Beskikbaarheid: In stock

R180,00

Quick Overview

Die bekende dr. Pieter Mulder is aan die woord oor sy wedervaringe in die politiek. Dit handel hoofsaaklik oor sy meer onlangse ervarings (ná 1994) as parlementslid, maar ook oor sy ervarings voor die eerste demokratiese verkiesing. Oor byna elke land kan hy ’n storie vertel, o.a. oor die keer toe ’n Duitse regeringsamptenaar nie rekening gehou het met Afrikatyd nie. Mulder weet ook dat mens nie sommer vergelykings uit die diereryk gebruik nie – jou nommerplaat brandmerk jou dalk! En as jou kinders in ’n politieke huis grootword, kan jy uit die parlementsitting ontbied word vir ’n “dringende” telefoonoproep van jou dogtertjie wat na jou appelleer omdat haar ma sê sy moet ’n hempie teen sonbrand oor haar swembroek dra ... Humor is die bundel se hoofbestanddeel maar dit bevat ook inligting oor parlementsprosedure, verhoudings agter die skerms, beskouings oor hedendaagse politiek en die unieke situasie van Afrika. Mulder se deernis en begrip vir Suid-Afrikaners en hul kultuurverskille voeg besondere waarde aan hierdie vertellings toe.


OR

Details

Parlementslid sedert 1988. Leier van die Vryheidsfront Plus. Verwerf op 26 die doktorsgraad in Kommunikasiekunde. Deel van die onderhandelingspan met die ANC voor die 1994-verkiesing. Belangstellings: muurbal, lees, sterrekunde, geskiedenis. Getroud met Triena, ’n wiskunde-onderwyseres en hulle het 5 kinders. Tydens parlementsittings is hy tuis in Kaapstad, naweke by sy huis in Potchefstroom. Beskikbaar vir onderhoude.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Mulder, P
Dimensies 22 x 152 x 22 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 256
isbn 9781869192563
Genre Humor

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.