×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Kewerwraak

M.G. Leonard

Availability: In stock

ZAR195.00

Quick Overview

Die keweravontuur duur voort soos Darkus en sy vriende opsoek gaan na die wrede Lucretia Cutter se geheime bioom in die Amasone. As hulle haar nie kan stop om haar wrede robot- en reusekewers vry te laat nie, sal die planeet nooit weer dieselfde wees nie.



OR

Details

Die keweravontuur duur voort soos Darkus en sy vriende opsoek gaan na die wrede Lucretia Cutter se geheime bioom in die Amasone. As hulle haar nie kan stop om haar wrede robot- en reusekewers vry te laat nie, sal die planeet nooit weer dieselfde wees nie.

Hierdie is die finale boek van die kewertrilogie en volg op Kewerknaap en Kewerkoningin. Die eerste hiervan was die wenner van die Branford Boase Toekenning in 2017.

OOR DIE OUTEUR

M.G. Leonard is ’n skrywer van boeke, gedigte en draaiboeke en is ’n opkomende ster in kinderboeklektuur. Sy het ’n honneursgraad in Engelse letterkunde en ’n MA in Shakespeare Studies van King College in Londen. Sy werk in Londen as ’n senior digitale regisseur vir die Nasionale Teater, en was voorheen werksaam by die Royal Opera House en Shakespeare’s Globe. Sy woon in Brighton saam met haar man en twee seuns.

OOR DIE VERTALER

Kobus Geldenhuys is bekend vir sy kinderboekvertalings van outeurs soos J.K. Rowling en Roald Dahl. In 2015 het hy die Elsabé Steenbergprys vir vertaalde kinder- en jeugliteratuur in Afrikaans ontvang vir Cressida Cowell se Hoe om jou draak te tem: Hoe om Drakonees te praat (Protea, 2014), en in 2016 is hy met die Alba Bouwerprys vir kinder- en jeugliteratuur bekroon vir sy vertaling van Michael Morpurgo se Hoekom die walvisse gekom het (Protea, 2015).

Additional Information

Publisher Protea Boekhuis
Release date May 2, 2018
Author M.G. Leonard
Dimensions 198 x 129 mm
Format Sagteband
pages 320
isbn 9781485308942
Genre Jeugfiksie (9+)

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.