×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Klitsgras

Bellingan, M

Beskikbaarheid: In stock

R20,00

Quick Overview

Bellingan het nie ontsag vir heilige koeie nie.
In haar brief aan meneer Mbeki vermeld sy: “Ek gaan vandag met die deur in die huis val. Wel, dis wat die diewe Saterdagaand met my agterdeur gedoen het.”
Kunstefeeste? Op plekke soos Afganistan, Irak en Aardklop sien jy dinge wat geen sielkundige kan regpraat nie. Dalk is dit hoekom sy ’n play wil skryf, Jakkals is ook die bliksem in.
Sy onderskat ook nie die Engelse nie. Hulle het “’n reuserol gespeel in die ontwikkeling van die spoeltoilet”. Scotland Yard soek steeds na haar nadat sy agterop ’n Nederlandse vrugtelorrie die land onwettig verlaat het.
Advokaat Dubbel D lyk soos Saartjie Baartman wat op haar hande loop. En al dra die meeste mans in Kaapstad maskara en noem mekaar “dahling” is dit ten minste een plek in die land waar mans dink Patricia Lewis is ’n meubelwinkel op Drie Susters.
Maretta Bellingan is redakteur van Tydskrif Rapport (al het sy uitgereken ’n joernalis verdien minder as ’n sendeling in Bora-Bora). Klitsgras is ’n keur uit haar rubrieke wat in Rapport verskyn het.

OR

Details

Geen inligting oor outeur beskikbaar.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Bellingan, M
Dimensies 152 x 222 x 152 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 130
isbn 9781869190590
Genre Kortverhale

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.