×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Koffer in Berlyn – Essays oor kabaret

Aucamp, H

Beskikbaarheid: In stock

R275,00

Quick Overview

Is kabaret aan’t anders word? Kan wat vandag deurgaan as kabaret die toets met die verlede deurstaan? Veral in Suid-Afrika, waar soms baie slordig omgegaan word met die woord “kabaret”. Kabaret, daardie intieme kultuuruiting, opgevoer voor ’n klein gehoor in ’n beperkte ruimte, is nie meer die reël nie. – Hennie Aucamp in ’n onderhoud op LitNet.
Na aanleiding van hierdie vrae het Hennie Aucamp sy bundel essays oor die kabaret, Koffer in Berlyn saamgestel. In Koffer in Berlyn ontleed Aucamp die talle fasette van kabaret: die integrasie tussen beeld, musiek en woord – met ’n tema en struktuur waarin ironie sentraal staan. Lesings, resensies, koerant- en tydskrifartikels en ander letterkundige bydraes, sowel as uittreksels van sommige van Aucamp se kabarette word in Koffer in Berlyn byeengebring. Aucamp bespreek kabaret wat internasionaal gebesig is en laat die soeklig ook op die plaaslike toneel val. Met Koffer in Berlyn vul Hennie Aucamp nog ’n leemte in die Afrikaanse letterkunde.



OR

Details

Hennie Aucamp is die skrywer van 'n Vreemdeling op deurtog (2007), Vlamsalmander (2008), Die huis van die digter en ander liefdesverhale (2009), Oor en weer (2010) en Lendetaal (2011) wat by Protea Boekhuis verskyn het.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Aucamp, H
Dimensies 213 x 137 x 213 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 370
isbn 9781869198305
Genre Opstel

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.