×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Kop op ’n blok

De Vos, P

Beskikbaarheid: In stock

R165,00

Quick Overview

“Ek kan ook sommer dadelik my kop op ’n blok sit om almal te verseker dat daar net die mooi en edele dinge van die lewe hier gaan verskyn, anders as die dinge wat onse Steve Hofmeyr op sy blog kwytraak, want die enigste lelike woord wat ek ken, is ghwano – en nou dat ek dit gesê het, voel ek amper ek moet my mond met seepsoda gaan uitwas.”

Kop op 'n blok is ’n versameling blogs van die ewig jeugdige Philip de Vos. Dit is vlot geskryf en die humor (wat dikwels selfspot insluit) is werklik snaaks. Inderwaarheid vorm hierdie stukke 'n soort outobiografie van een van die mees geliefde skrywers in Afrikaans. Die bundel bevat ook anekdotiese sketse oor bekende figure uit die kunstewêreld, soos die sangeres Cecilia Wessels, die aktrise Anna Neethling-Pohl en die skrywers Freda Linde en Karel Schoeman.




OR

Details

Philip de Vos is een van die bekendste kinder- en jeugboekskrywers in Afrikaans. Sy boeke is al talle kere bekroon. Sy vrolike ryme word gereeld deur kinders op eisteddfods voorgedra. Hy sing ook graag die toonsettings van sy gedigte in die openbaar met klavierbegeleiding. Daarby is hy 'n gerekende fotograaf. Milieu, 'n boek met portretstudies van persone uit die wêreld van die letterkunde en kunste, is deur Protea Boekhuis uitgegee.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer De Vos, P
Dimensies 213 x 137 x 213 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 248
isbn 9781869195465
Genre Outobiografiese

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.