×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Kos uit die veldkombuis

Roodt, B

Beskikbaarheid: In stock

R250,00

Quick Overview

Hierdie publikasie bestaan uit ’n omvattende versameling kleurfoto’s, beskrywings en resepte met as bestandeel plante wat eetbaar is en/of eetbare vrugte dra en inheems in Suid-Afrika voorkom. Resepte vir wildepruimjellie en kalbas-visbredie sal dalk jou mond laat water, maar die boek is ook ’n kultuurhistoriese rekord van ’n leefwyse van eenvoud wat al so te sê uitgesterf het.


OR

Details

Betsie Rood was 'n bekende in koskringe en in haar leeftyd het sy verskeie kookboeke die lig laat sien, onder andere Betsie Rood's 101 traditional South African recipes. Sy word beskou as veral 'n kenner van kos en medisyne uit die natuur.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Roodt, B
Dimensies 280 x 200 x 280 cm
Formaat Hardeband
Bladsye 160
isbn 9781869192556
Genre Kook

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.