×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Kruis en dwars deur ou Suidwes: Herinneringe van ‘n pelskoper

Maritz, Piet

Beskikbaarheid: In stock

R180,00

Quick Overview

Piet Maritz was vir jare lank ʼn karakoelpelskoper in die ou Suidwes. Gedurende sy vele omswerwinge het hy baie interessante mense ontmoet en dinge ondervind. In Kruis en Dwars deur ou Suidwes deel hy van hierdie herinneringe en laat jou lag, huil en verlang na vervloë dae.
OR

Details

Piet Maritz is in 1928 gebore op die klein dorpie Niekerkshoop. In 1945 verhuis hy na die ou Suidwes – waar hy vir jare lank ʼn karakoelpelskoper is. Gedurende sy vele omswerwinge het hy baie interessante mense ontmoet en dinge ondervind. Sy liefde vir die ou Suidwes blyk duidelik uit sy boek.

Additional Information

Publisher No
Release date 16 Nov 2015
Skrywer Maritz, Piet
Dimensies 137 x 213mm
Formaat Sagteband
Bladsye 224
isbn 9781485300625
Genre Essays

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.