×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Laaste jagtog, Die

Serfontein, D

Beskikbaarheid: In stock

R165,00

Quick Overview

Vroeg een oggend besluit ’n boer om ten spyte van sy jong vrou se voorbehoud op ’n laaste (rampspoedige) jagtog te vertrek – sommer so in sy pajamas; Ou Drien, die kleremaker, kry diep in haar middeljare uiteindelik ’n “regte” huweliksaansoek; Diederik Venter, dertig jaar oud, nog steeds ’n junior klerk, met ’n vrou, twee kinders en ’n maagseer ontwikkel opeens ’n obsessie met vuurhoutjiedosies; en ’n “antie” kry ’n “sirpraais” in die vorm van ’n byekorf en is dan, ongelukkig, vasberade om as byeboer te slaag.
In hierdie kleurvolle bundel kortverhale word skynbaar uiteenlopende karakters verbind deur verskeie vergestaltings van ’n laaste jagtog. Die gevolg is hartseer sowel as skreeusnaakse – en soms pynlike – avonture, geskets met skerpsinnigheid en deernis.

Die laaste jagtog bevat dieselfde menslikheid en pittige taalgebruik wat Dot Serfontein se romans en sketse so gewild gemaak het en is in 1983 bekroon met die FAK-Helpmekaar letterkundige prys.

OR

Details

Uit Dot Serfontein se pen het verskeie kroonboeke verskyn, onder andere Tiendes van anys (1962), Rang in der Staten Rij (1979), Galery van Reënmakers (1986), Vertel! Vertel! (1995), Amper my mense (2009), Vrypas (2009), Ek is maar ene (2010) and Systap onder die juk (2011). Sy is in haar tagtigs en woon tans in Kroonstad. Sy is beskikbaar vir onderhoude.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Serfontein, D
Dimensies 213 x 137 x 213 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 206
isbn 9781869195540
Genre Kortverhale

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.