×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Landelik

Bosman, M

Beskikbaarheid: In stock

R20,00

Quick Overview

Bosman se bundel het in 2003 die Ingrid Jonker-prys verower. As akademikus en navorser is sy ’n bekende in Afrikaanse literêre kringe. Haar debuut getuig van sterk beheer oor verstegniek, sober eenvoud, uitgebreide kennis van die breër literatuurlandskap en dit spreek van intense meelewing met die geskiedenis en die natuur.

Treur oor die verlies wat jy ly
omdat jy nooit die grasie van sy gang
deur die stad se donker strate kon sien nie,
dat jy nie sy wit tande kon sien blink nie,
dat sy stert nie meer oor ’n blombedding swaai nie.
Huil omdat jy nooit die geheime boodskap
van sy kolle kon ontsyfer nie
en nooit sy gladde pels
met jou handpalms kon streel nie.

Huil, want die laaste luiperd van die stad
is dood.
OR

Details

Martjie Bosman was van 2000 tot 2004 as Argivaris (Afrikaanse radioprogramme) by die SAUK se Klankargief werksaam. In Augustus 2004 word sy as redakteur by Protea Boekhuis aangestel. Sy publiseer sedert 1990 gereeld gedigte in literêre tydskrifte en debuteer in 2003 met die bundel Landelik, waarvoor sy die Ingrid Jonker-prys ontvang.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Bosman, M
Dimensies 152 x 222 x 152 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 85
isbn 9781869190064
Genre Poësie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.