×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Leksel sout uit die maande, ’n

Nel, J

Beskikbaarheid: In stock

R160,00

Quick Overview

In hierdie versameling essays ondersoek meesterverteller Jan Nel die onvernietigbaarheid van die lewe: Immer is daar seisoene. Immer is daar ná die eb weer ’n gety; ná die winterdood weer lentelewe; ná die val weer opstaan; ná die leed weer vreugde. Dieselfde maand wat liggame opeis, stoot vars blomme uit die verwarmende grond. Uit die dooie takke van ’n boom, uit die dooie winter, kom nuwe lewe. Hoekom dan twyfel dat daar vir die mens insgelyks hoop kan wees?
Op sy tipiese wyse en beeldende vertelstyl, deurweef met beide diepte en kwinkslae, ontbloot hy daardie tikkies van die ewigheid in elke liewe ding, van ’n melodie se soetheid tot goeters in ’n deurmekaar laai.


OR

Details

Nel het bekendheid verwerf met die bundels Laataandbiegstories (1995 en 2009), Hardekoolaande (1997), Rimpelings (1998) en Dwalers loop nie by twyfelaars nie (2008). Hy is ’n geliefde storieverteller en ’n gewilde figuur by kunstefeeste. Nel woon in Pretoria en is beskikbaar vir onderhoude.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Nel, J
Dimensies 213 x 137 x 213 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 134
isbn 9781869193058
Genre Opstel

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.