×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Lendetaal – Homoërotiek in die kunste en in die letterkunde

Aucamp, H

Beskikbaarheid: In stock

R275,00

Quick Overview

In Lendetaal gee Hennie Aucamp sy perspektief op vrae rondom kwessies oor homoërotiek in die kunste en in die letterkunde.
Onder die afdeling “Kuns” word daar gekyk na die manlike naakt in fotografie, die voorstelling van die jong seun in die kunste en hoe gay kunstenaars die lyntekening in die verkenning van erotiese sones ontgin.
Die afdeling “Skrywers en individuele werke” is ’n kort historiese oorsig van die hantering van homoseksualiteit in literatuur. Skrywers soos Stephen Spender, C. Louis Leipoldt, Christopher Isherwood en Edmund White word belig en daar word aandag gegee aan gay stereotipes soos die cowboy in die kortverhaal “Brokeback Mountain”.
In “Bloemlesings” gee Aucamp onder andere ’n hipotetiese keur van gay verhale. Die laaste afdeling, “Egodokumente”, bespreek beroemde mense se dagboeke en daar word afskeid geneem van Lucas Malan.

OR

Details

Hennie Aucamp is die skrywer van 'n Vreemdeling op deurtog (2007), Vlamsalmander (2008), Die huis van die digter en ander liefdesverhale (2009) en Oor en weer (2010) wat by Protea Boekhuis verskyn het.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Aucamp, H
Dimensies 213 x 137 x 213 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 331
isbn 9781869194628
Genre Opstel

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.