×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Lewe en werke van kabouters, Die

Huygen, W(vert. deur Amelia de Vaal)

Beskikbaarheid: In stock

R250,00

Quick Overview

Sê die woord “kabouter” en mense dink aan koddige mannetjies met gepunte pantoffels, ondeunde laggies en appelwange wat net in sprokies en kinderverhaaltjies bestaan. Verder van die waarheid kan dié opvatting nie wees nie: Dis eerder ’n growwe belediging vir regte kabouters, wat hul klein postuur ten spyte, die mens in alle opsigte een oor is. Ja, kabouters bestaan. Hulle woon en werk en leer en leef hier onder ons neuse – en weet baie meer van ons af as ons van hulle. Vra maar vir Wil Huygen en Rien Poortvliet, wat met dié omvattende boek ’n unieke blik gee op die lewe en werke van kabouters (met die kabouters se toestemming, natuurlik!), en antwoorde vind op vrae wat tot nou toe net in jou verbeelding bestaan het.

OR

Details

Wil Huygen (1922-2009) en Rien Poortvliet (1932-1995) het Nederlandse volksbesit geword deur hierdie boek.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Huygen, W(vert. deur Amelia de Vaal)
Dimensies 300 x 210 x 300 cm
Formaat Hardeband
Bladsye 212
isbn 9781869193485
Genre Kinderboek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.