×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Lewende planeet - Verstaan en bewaar biodiversiteit

QA International (vert. deur Amelia de Vaal)

Beskikbaarheid: In stock

R112,50

Quick Overview

Kom ontdek die aarde se uiteenlopende landskappe en interessante bewoners in hierdie leersame boek. Ook al is die teks met jong lesers in gedagte saamgestel, is hierdie die perfekte bron van inligting vir enigiemand wat belangstel om ons planeet se unieke biodiversiteit te verstaan en te bewaar. Die kombinasie van leersame, toeganklike inhoud (nagevors deur kenners verbonde aan die Montréal Biodôme) en treffende visuele materiaal gee lesers ’n naby blik op ons verstommende planeet – en gee ook noodsaaklike insig in die invloed wat menslike aktiwiteite op die aarde het.

Die teks bevat onder meer:

• Praktiese voorstelle vir wat elkeen kan doen om ons planeet se uitsonderlike diversiteit te help bewaar.
• Kaarte wat die planeet se belangrikste natuuromgewings aandui.
• Byna 350 dier- en plantspesies word belig.
• Ongelooflike feite en rekords in die natuur.

Tien belangrike natuurlike omgewings word verken:

Tropiese woude • Grasvlaktes en savannes • Woestyne • Naaldbosse en gematigde woude • Poolstreke
Berge en grotte • Eilande • Oseane • Varswateromgewings • Kunsmatige habitats

Sluit ook ’n woordelys, gedetailleerde indeks en selfdoen-aktiwiteite in vir ontluikende ekoloeë in.

OR

Details

Geen inligting oor outeur beskikbaar.

Additional Information

Publisher Protea Boekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer QA International (vert. deur Amelia de Vaal)
Dimensies 301 x 228 x 301 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 176
isbn 9781485301240
Genre Nie-fiksie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.