×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Liefde is die grootste

Vos, C; Human, D

Beskikbaarheid: In stock

R20,00

Quick Overview

Met die heersende debat oor homoseksualiteit en die kerk, val die soeklig opnuut op die groot gebod van die liefde. Mense begin weer vrae vra oor moraliteit en die invloed wat kultuur en die massamedia daarop het. Heelwat Christene wonder hoe mens die liefdesgebod versoen met die veroordeling van mense wat ’n ander seksuele ingesteldheid het. En dan is daar ook nuwe mediese bevindings wat ons denke oor hierdie sake tot ’n groot mate kan beïnvloed. Liefde is die grootste is ’n versameling artikels wat ’n insiggewende blik op liefde en seksualiteit bied. Die uniekheid van hierdie boek lê daarin dat deskundiges uit verskillende vakgebiede (onder meer die teologie, etiek, sielkunde, regte en fisiologie) hul kennis saamsnoer om relevante vraagstukke rondom hierdie tema aan te spreek. Ook verhale, die dig- en skilderkuns en advertensies word gebruik om aspekte van die liefde uit te lig. Die aanbieding van ’n wye spektrum perspektiewe verseker origens dat die leser ingelig word, sonder om te voel dat die teks hom of haar tot een spesifieke sienswyse wil oorhaal.



OR

Details

Prof. C.J.A. Vos is 'n bekende teoloog en was dekaan van die Fakulteit Teologie aan die Universiteit van Pretoria. Sy vorige digbundels het reeds vir hom 'n stewige aanhang geskep. Hy is beskikbaar vir onderhoude.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Vos, C; Human, D
Dimensies 137 x 213 x 137 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 434
isbn 9781869191603
Genre Geestelik

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.