×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Lillie die heksie en die bangbroek Wiking (12)

Beskikbaarheid: In stock

R175,00

Quick Overview

Lillie neem die heksesprong na die heldhaftige Wikings. Daar gekom, besef sy egter dat nie alle Wikings sterk en dapper is nie ... Sy ontmoet Helgar die Bangbroek! Helgar se pa, die gewese stamhoof, het tydens ’n vorige ekspedisie weggeraak en die Wikings het aanvaar dat hy dood is. Lillie ontdek egter iets wat haar daarvan oortuig dat hy nog lewe. Sy bied aan om na hom te gaan soek en vertrek saam met ’n hele klomp Wikings op ’n skip. Maar nie almal is ewe entoesiasties om die ou hoofman te vind nie, en die soektog raak lewensgevaarlik ...
OR

Details

Vir twee dekades reeds swaai Lillie die heksie haar towerstaffie oor kinderboekrakke dwarsoor die wêreld. Met totale wêreldwye verkope van meer as 20 miljoen eksemplare en vertalings in 40 tale is geen towerformule nodig om te voorspel dat sy ook Afrikaanse harte gaan verower nie! Dié selfleesboekies is gemik om agtjariges en ouer.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 01 Jun 2015
Skrywer Knister
Dimensies 153 x 210 mm
Formaat Hardeband
Bladsye 136
isbn 9781485302001
Genre Kinderboek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.