×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Mantrakolie

Wagener, P

Beskikbaarheid: In stock

R150,00

Quick Overview

’n Kluisenaarskrywer staan verstom voor die lig in die verlate huis langs syne. Die wewenaarwetenskaplike begin met kloning eksperimenteer. ’n Motorgeesdriftige ervaar wraak vanuit ’n ongewone oord.
Die titel van hierdie kortverhaalbundel bepaal die meeste verhale se stemming: melankolie van die kunstenaarsfiguur, die buitestander, die enkeling wat vir hom ’n plek in die groter samelewing moet beding, staan voorop in al die verhale. Hierdie melankolie is egter dikwels positief omdat dit kreatiwiteit skep, wat meermale deur ’n mantra of ’n ander ritueel opgeroep word.
Hierdie fyn genuanseerde verhale is ’n waardevolle toevoeging tot die Afrikaanse kortprosa.





OR

Details

Pieter Wagener is 'n voormalige professor in Toegepaste Wiskunde aan die Universiteit van Fort Hare. Hy het ook meestersgrade in chemie, fisika, wiskunde en arbeidsreg. Sy debuut, Boereboeddhiste, het in 1997 verskyn. Hy woon in Fort Beaufort en is beskikbaar vir onderhoude.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Wagener, P
Dimensies 136 x 210 x 136 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 102
isbn 9781869191559
Genre Fiksie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.