×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Meditasie: Die gawe van stilte

Muller, P

Beskikbaarheid: In stock

R140,00

Quick Overview

‘n Heruitgawe van ‘n gesogte publikasie. Die tradisie van meditasie – wat die Woestynvaders in die vroeë eeue van die Christendom help vestig het – het grootliks verlore gegaan. Stilte het een van die skaarste dinge van ons tyd geword en vir die voorreg om stilte te geniet, sal ’n mens in die toekoms al hoe duurder moet betaal. Boonop word mense van jongs af gekondisioneer om hul eie gedagtes as die “slegste geselskap denkbaar” te beskou.
Tog is stilte nodig vir geestelike groei en innerlike ontwikkeling – en selfs net om te herstel van die daaglikse stampe en stote van die moderne lewe. In hierdie boek word die drade van hierdie byna vergete Westerse tradisie weer opgetel en word uitvoerig leiding gegee oor hoe om te mediteer en sentrering en spiritualiteit deel van ons daaglikse bestaan te maak.




OR

Details

Ná loopbane in die uitgewersbedryf en joernalistiek praktiseer dr. Piet Muller tans as toekomskundige en openbare spreker. Vir sy koerantrubrieke is hy onder meer bekroon met die SFW-prys vir joernalistiek en die Amerikaanse Departement van Inligting se International Visitor-reisbeurs. Hy lei gereeld dinkskrums en strategiese beplanningsessies en is skrywer en medeskrywer van veertien boeke. Hy was as navorser verbonde aan die St. Thomas-sakeskool, het besprekings oor spiritualiteit in die werkomgewing gefasiliteer en as spreker op vier vastelande opgetree. Tans bied hy landwyd seminare oor visualisering en meditasie aan.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Muller, P
Dimensies 150 x 222 x 150 cm
Formaat Sagteband
Bladsye 99
isbn 9781919825601
Genre Selfhelp

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.