×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Milieu

De Vos, P

Beskikbaarheid: In stock

R100,00

Quick Overview

Milieu is ’n versameling van ongeveer 120 portretfoto’s geneem deur die digter en sanger Philip de Vos. Met hierdie versameling konsentreer De Vos veral op skeppende en vertolkende kunstenaars en sit só die werk van Paul Alberts voort.
De Vos neem mense verkieslik af in hulle eie tuisomgewings of in omgewings wat aansluit by hulle lewens en werk. In sy inleiding tot die publikasie tipeer Hennie Aucamp De Vos se benadering soos volg: “Hy sien sy “modelle” as vergroeid met hul omgewing wat dikwels bestaan uit die boeke, die kunswerke, die klede, die artefakte wat hulle oor ’n leeftyd versamel het, sodat ’n mens soms wonder of die model die neerslag van sy milieu is, of andersom.”
Milieu bied ’n unieke fotografiese dokumentering van ’n bepaalde tydvak in die Suid-Afrikaanse kulturele lewe.
OR

Details

PHILIP DE VOS is in Bloemfontein gebore, maar woon reeds sedert 1967 in Kaapstad waar hy in 'n pre-adolessente stadium vasgevang sit. As kind wou hy 'n clown in 'n sirkus word of andersins 'n matroos, maar in plaas daarvan beland hy toe vir 15 jaar in die onderwys. Hy het ook al 40 verskillende operarolle gesing: altyd mannetjies met boggels of dié wat hakkel, want hy was nog nooit so mooi soos Steve Hofmeyr nie.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer De Vos, P
Dimensies 196 x 225 x 196 cm
Formaat Hardeband
Bladsye 261
isbn 9781869191306
Genre Fotografie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.