×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

My voete loop na Wellington ...

Scheepers, R

Beskikbaarheid: In stock

R160,00

Quick Overview

In hierdie bundel opwindende sketse neem die veelbekroonde skrywer haar lesers op reis: na Pelgrimsrus; die vergete dorpie Eselbank in die Sederberge; Paternoster aan die Weskus en Namibië. Sy reis ook verder: na die Skotse Hooglande, Buenos Aires met sy polsende tango, klein Griekse dorpies wat wit en blou en pragtig is. Die reise is te voet, per trein, per vliegtuig en selfs per besemstok!
Scheepers het die vermoë om met die intimiteit van haar gewaarwordinge en die sensualiteit van haar belewenisse die leser deel te maak van reise na onbereikbare, ver plekke: Ons proe die kaas en olywe van Oia én die Nagmaalswyn en -brood in Wuppertal. En ons proe die mooiste Afrikaanse woorde want die reis lei soms ook binnetoe, na die verbeelding en denke.
My voete loop na Wellington … is ’n keur uit sketse wat in Beeld, Die Volksblad, De Kat en Rooi Rose verskyn het.

OR

Details

Scheepers is die skrywer van Die ding in die vuur, Dulle Griet, 'n Huis met drie en 'n half stories, Die heidendogters jubel, Feeks, Met die taal van karmosyn en die gewilde Katrina-reeks.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Scheepers, R
Dimensies 136 x 211 x 136 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 159
isbn 9781869190316
Genre Rubriek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.