×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

’n Skerfie glas

Erika Murray-Theron

Beskikbaarheid: In stock

R195,00

Quick Overview

Die skrywer Erika Murray-Theron wou weet waar die vroue in haar familie vandaan kom. Wat kry ’n mens van wie? Waar kom alles wat jý is vandaan? Hoe is die vroue in haar familie se lewe geraak deur trauma en groot wêreldgebeurtenisse waaroor hulle geen beheer gehad het nie? Theron se ouma Issie is op 3 Mei 1885 gebore; 133 jaar gelede. In hierdie verhaalbiografie gaan soek Theron in ou kookboeke, aantekeninge, foto’s, herinneringe, albums, briewe en geslagsregisters na haar ouma Issie se storie. ’n Lewe ontvou wat geraak is deur die verlies van ouers, die Anglo-Boereoorlog, die Rebellie van 1914 en daarna die energie wat dit verg om ’n groot huisgesin te behartig. ’n Skerfie glas wys hoe die verlede, selfs die verre verlede, spore op latere geslagte laat.

OR

Details

OOR DIE OUTEUR

Erika Murray-Theron verwerf in 2002 die ATKV-prys vir gewilde prosa. In 2007 word die manuskrip van ’n Tapiserrie met klein diere as die wenner in Sanlam/Insig/Tafelberg se Groot Romanwedstryd aangewys. Kaalvoet oor die berg (2003) en Verblyf (2007) verskyn by Protea Boekhuis. Haar mees onlangse boek, Stippellyn (Tafelberg) het in 2014 verskyn. Sy woon in Pretoria.

Additional Information

Publisher Protea Boekhuis
Release date 02 Jul 2018
Skrywer Erika Murray-Theron
Dimensies 137 x 213 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 248
isbn 9781485309109
Genre Biografie

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.