×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Neem uit die verlede: Die geskiedenis van die Laeveld en die ontstaan van die Krugerwildtuin

Pienaar, U de V

Beskikbaarheid: In stock

R650,00

Quick Overview

‘n Nuwe en bygewerkte uitgawe van die publikasie wat in 1990 uitgegee is deur die Nasionale Parkeraad van Suid-Afrika (tans SANParke). Dit is die uitvoerige voorgeskiedenis en geskiedenis van die ou Transvaalse Laeveld en die gebeure wat gelei het tot die ontstaan van een van die eerste bewaringsgebiede in die ou Zuid-Afrikaansche Republiek toe die Sabie-reservaat in 1898 geproklameer is. Ná die Anglo-Boereoorlog is die Sabie-reservaat, asook die Shingwedzi-reservaat wat in 1904 geproklameer is, onder beheer geplaas van die eerste opsiener van dié bewaringsgebiede, James Stevenson-Hamilton. Hy en sy toegewyde klein veldwagterkorps het die reservaat ontwikkel en beskerm tot dit in 1926 geproklameer is as die Nasionale Krugerwildtuin – Suid-Afrika se grootste nasionale park. Neem uit die verlede dek die park se verdere ontwikkelingsgeskiedenis tot met die aftrede van Stevenson-Hamilton in 1946. Die werk bring ook gepaste hulde aan al die grondleggers van die Krugerwildtuin.

Medewerkers: Dr. E.J. Carruthers, Y.A. Courtin, Dr. J.B. de Vaal, Prof. J.F. Eloff, M. English, Dr. S.C.J. Joubert, M. Liebenberg, Sidney Miller, A. Minnaar, H.H. Mockford, Dr. W.H.J. Punt, J. Verhoef en P.H. Cuénod

OR

Details

Pienaar was tydens sy loopbaan van 36 jaar Parkhoof van die Krugerwildtuin (1978) en in 1987 is hy bevorder tot Hoofdirekteur van Nasionale Parke. Tans woon hy in Stilbaai en is beskikbaar vir onderhoude.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Pienaar, U de V
Dimensies 225 x 268 x 225 mm
Formaat Hardeband
Bladsye 776
isbn 9781869190651
Genre Geskiedenis

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.