×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

O monster, moenie my opeet nie!

Norac, C (vert. deur Nicol Stassen)

Beskikbaarheid: In stock

R130,00

Quick Overview

Alex is ’n vreetvarkie. Vandag sluip Alex weg na die tuin en eet ongeveer ’n stuk of tien aartappels. Maar Mamma is skielik daar.
“Waar is jy, ek soek na jou,” roep sy, “en is jy nou al weer besig om te peusel? Moenie eet as dit nie etenstyd is nie, dit het ek al so baie vir jou gesê!”
Alex dink dat sy ma te streng is. Hy hou baie van allerhande lekkers. Maar hy is nie die enigste vraat in hierdie verhaal nie.
’n Vrolike verhaal oor ’n gulsige, maar ook baie slim varkie.

O monster, moenie my opeet nie! is met ’n Vlag en Wimpel (Nederland, 2007) bekroon en is reeds in 15 tale vertaal.




OR

Details

OOR DIE OUTEUR Carl Norac (Bergen, 1960) vind die skryf van prenteboeke iets heel besonders. “Dit is ’n bietjie soos die skryf van ’n gedig. Taal, klank en ritme roep idees op wat langsaam oopvou tot ’n verhaal.” Hy werk graag met Carll Cneut saam “omdat hy altyd daarin slaag om die teks op ’n spannende manier te verryk en af te rond”. Carl Norac het al meer as 60 kinderboeke geskryf en sy boeke is in meer as 20 tale vertaal. Sy verhale is filosofies, humoristies en gevoelig en word baie deur jong lesers gewaardeer. Carl Norac en Carll Cneut het voorheen aan Het hart van Tom en Een geheim waarvan je groot van word saamgewerk. OOR DIE ILLUSTREERDER Carll is in België in 1969 gebore en woon steeds daar in die stad Gent. Carll se geheime ambisie is om ’n sweefstokarties te wees, maar hy is bang vir hoogtes. Nou swaai hy eerder sy towerstaf oor kinderboeke. Hy is een van België se beroemdste illustreerders met tientalle boeke op sy kerfstok.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Norac, C (vert. deur Nicol Stassen)
Dimensies 250 x 300 x 250 cm
Formaat Hardeband
Bladsye 32
isbn 9781869194086
Genre Kinderboek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.