×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Omdat ek so lief is vir jou

Van Genechten, G (vert. deur Shané Kleyn)

Beskikbaarheid: In stock

R145,00

Quick Overview

Ysie Ysbeer weet al baie: waar die lekkerste visse swem, hoe ’n sneeuvlokkie smaak, dat die wind kan streel én byt, en wanneer die son of die maan skyn. Hy weet ook hoe ver hy van sy mamma af kan dwaal sonder dat hy in gevaar is.

Daar is natuurlik dinge wat Ysie nog nie heeltemal verstaan nie, maar die antwoord op die heel belangrikste vraag ken hy goed


OR

Details

Guido van Genechten het in 1998 die Prys van die stad Hasselt met Rikki gewen en is sindsdien voltyds besig om nuwe karakters te skep waarmee hy die harte van peuters en kleuters verower. Sy prenteboeke word in meer as 30 lande verkoop. Omdat ek so lief is vir jou is 'n gunsteling waarvan daar al meer as 200 000 eksemplare verkoop is.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Van Genechten, G (vert. deur Shané Kleyn)
Dimensies 290 x 210 x 290 mm
Formaat Hardeband
Bladsye 32
isbn 9781869193874
Genre Kinderboek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.