×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Ongelooflike liefdesverhaal van Meneer Morf, Die

Cneut, C (vert. deur Nicol Stassen)

Beskikbaarheid: In stock

R130,00

Quick Overview

Meneer Morf is ’n sirkushond met ’n groot hart. Elke dag dans hy op die koorde in die nok van die sirkustent en kry ’n dawerende applous. Maar roem is nie alles nie, en Meneer Morf voel baie eensaam. Op ’n dag verlaat hy die sirkus en gaan soek na ware liefde …

Die ongelooflike liefdesverhaal van Meneer Morf het die volgende pryse verower: ’n Zilveren Penseel (Nederland, 2003), ’n Eselohr (Duitsland, 2003) en ’n Bratislava Goue Plaak (2003). Die verhaal is al in tien tale vertaal.






OR

Details

Carll is in België in 1969 gebore en woon steeds daar in die stad Gent. Carll se geheime ambisie is om ’n sweefstokarties te wees, maar hy is bang vir hoogtes. Nou swaai hy eerder sy towerstaf oor kinderboeke. Hy is een van België se beroemdste illustreerders met tientalle boeke op sy kerfstok. Die Ongelooflike Liefdesverhaal van Meneer Morf is die eerste prenteboek wat hy geïllustreer en geskryf het.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Cneut, C (vert. deur Nicol Stassen)
Dimensies 270 x 215 x 270 mm
Formaat Hardeband
Bladsye 32
isbn 9781869193973
Genre Kinderboek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.