×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Ontdek die diereryk

Kleinelümern-Depping, A; Langner, C; Peia, I (vert. deur Amelia de Vaal)

Beskikbaarheid: In stock

R185,00

Quick Overview

Het jy geweet?
 Molle kan agteruit kruip.
 Sebras runnik nie, hulle blaf.
 ’n Blouwalvis se hart is so groot en swaar soos ’n klein voertuig.

Of ’n mens nou van reënwoude, grasvlaktes, ysvelde of jou eie agtertuin praat: die diereryk is ’n skatkis vol van verstommende feite en fassinerende besonderhede. In hierdie boek leer ken lesers streek vir streek die leefwêrelde van ’n paar van die interessantste en gewildste diere op die planeet. Diereliefhebbers vanaf vier jaar oud kan gereed maak vir ’n ongelooflike ontdekkingstog!

Die boek sluit in:

• Ongeveer 60 portretfoto’s wat die diereryk tot reg voor jou neus bring
• Meer as 350 dinamiese aksiefoto’s wat diere uit ongewone hoeke belig
• Opsommende feiteblokkies gee al die belangrikste inligting oor elke dier, soos grootte, gewig, voeding en verspreiding
• Geillustreerde karakters Anna die dierkundige en Hanno die natuurfotograaf verskyn op elke bladsy van die boek en maak dit ’n begeleide toer deur ’n kleurvolle wonderwêreld van diere!

Hierdie boek is ook beskikbaar in Engels, Explore the Animal World.
OR

Details

Geen inligting oor outeur beskikbaar.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Kleinelümern-Depping, A; Langner, C; Peia, I (vert. deur Amelia de Vaal)
Dimensies 230 x 230 x 230 mm
Formaat Hardeband
Bladsye 128
isbn 9781869199180
Genre Kinderboek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.