×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Oor en weer

Aucamp, H

Beskikbaarheid: In stock

R160,00

Quick Overview

In Oor en weer gee Hennie Aucamp 16 onderhoude weer wat tussen 1972 en 2008 met hom gevoer is. Die verskillende onderhoudvoerders tree met Aucamp in gesprek oor sy skrywerskap, sy literêre beskouings, sy siening van die stand van Afrikaans en die resensiebedryf. Die onderhoude bied ’n boeiende oorsig van hoe Aucamp in die loop van 36 jaar oor sy skrywerskap gedink het. Daar word veral gepraat oor die genres waarin hy sy merk gemaak het: die kortverhaal, dagboekskrywing, memorie en kabaret.



OR

Details

Debuteer in 1963 en publiseer 55 kortprosaversamelings, 5 digbundels en liedtekste, asook vertalings van Brecht. Verower die Tafelberg-prys, W.A. Hofmeyr-prys, ATKV-dramaprys, Hertzog-prys, Fleur du Cap-prys, ATKV-Veertjietoekenning, Afrikaans-Onbeperk-toekenning, Mont du Toit-kelderprys, Gustav Preller-prys. Ontvang 'n eredoktorsgraad van US.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Aucamp, H
Dimensies 213 x 137 x 213 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 144
isbn 9781869193386
Genre Onderhoude

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.