×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Oorlogsdagboek van veggeneraal De Villebois-Mareuil

De Villebois-Mareuil, GHAV

Beskikbaarheid: In stock

R70,00

Quick Overview

Die dagboek wat veggeneraal Georges Henri Anne-Marie de Villebois-Mareuil vanaf Oktober 1899 tot Maart 1900 gehou het is ’n insiggewende tydsdokument oor die eerste paar maande van die Anglo-Boereoorlog. Nie net verleen dit insig in hoe ’n Franse soldaat wat hom volledig met die ou ridderlike ideaal vereenselwig het die wêreld gesien het nie, maar ook in hoe die Suid-Afrikaanse samelewing destyds vir ’n Europeër daaruit gesien het waar die Boeremagte militêr tekortgeskiet het.
De Villebois-Mareuil se woorde: “my ganse strewe is om te wees wat ek nog altyd was – ’n soldaat” kan as motto vir hierdie oorlogsdagboek dien.
OR

Details

Geen inligting oor outeur beskikbaar.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer De Villebois-Mareuil, GHAV
Dimensies 159 x 240 x 159 mm
Formaat Hardeband
Bladsye 170
isbn 9781919825151
Genre Geskiedenis

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.