×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Oorlogswinter

Beskikbaarheid: In stock

R160,00

Quick Overview

Dit is die yskoue winter van 1944/1945. Die Tweede Wêreldoorlog woed nog en Nederland ly onder die Duitse besetting. Die 15-jarige Michiel kan nie wag tot hy oud genoeg is om aan die ondergrondse versetsbeweging deel te neem nie. Wanneer Dirk, hulle bure se seun, hom vra om ’n brief af te lewer voel hy dat hy uiteindelik ernstig opgeneem word. Maar Dirk word gearresteer en die persoon aan wie hy die brief moet besorg, word deur die Duitsers doodgeskiet. Gaan Michiel die brief oopmaak en die verantwoordelikheid van die opdrag daarin aanvaar?
OR

Details

Jan Terlouw (1931–) het in 1970 gedebuteer as jeugboekskrywer. Hy was die leier van D66, ’n liberale linksgesinde party in Nederland. Hy het ’n opwindende en lewendige skryfstyl en, gekoppel aan sy sosiale bewustheid, skep hy magiese werke wat aansien en gewildheid geniet. Hy is reeds twee maal met De Gouden Griffel-prys bekroon.

Additional Information

Publisher No
Release date 24 Nov 2015
Skrywer Terlouw, jan
Dimensies 137 x 213 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 160
isbn 9781485302346
Genre Jeugboek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.