×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Op Griekse lier

Henderson, WJ

Beskikbaarheid: In stock

R60,00

Quick Overview

Die Griekse poësie van twee en ’n half millennia gelede het ’n wydreikende invloed op Westerse letterkunde gehad en moderne liriek toon nog karaktertrekke wat tot die vroegste Westerse letterkunde teruggevoer kan word. Fragmente is egter al wat behoue gebly het van die grootste gedeelte van die vroeë Griekse poësie.
Op Griekse lier is die produk van Henderson se jare lange toewyding om hierdie gerestoureerde fragmente in Afrikaans te vertaal. Daarbenewens word die gedigte toegelig met ’n uitvoerige bespreking van die historiese en sosiale milieu en musikale instrumente wat gebruik is om die poësie te begelei – ’n gids en ’n bundel wat inligting sowel as leesplesier verskaf vir studente, gevorderde navorsers en musiek- en poësieliefhebbers.
OR

Details

Henderson is emeritusprofessor in Griekse en Latynse Studies aan die Randse Afrikaanse Universiteit. Hy is 'n lid van die Johannesburgse Bach-koor en sy belangstellingsveld strek van Klassieke musiek, argitektuur en argeologie tot reis en koskook.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Henderson, WJ
Dimensies 167 x 238 x 167 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 268
isbn 9781869190071
Genre Geskiedenis

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.