×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Op kommando: Die lewe in die veld tydens die Anglo-Boereoorlog 1899 – 1902

Pretorius, F

Beskikbaarheid: In stock

R100,00

Quick Overview

Tot betreklik onlangs was daar min bekend oor die lewe op kommando tydens die Anglo-Boereoorlog. Die bekende historikus, professor Fransjohan Pretorius het uitgebreide navorsing hieroor gedoen en vir sy omvattende boek, Kommandolewe tydens die Anglo-Boereoorlog 1899–1902 is hy met drie toekennings bekroon. Pretorius het ook in 1998 die Stalsprys vir historiese wetenskappe van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns ontvang.
Met Op kommando – saamgestel uit sy radiopraatjies in 1992 en gebaseer op sy bekroonde boek oor die onderwerp – voorsien hy in die behoefte aan ’n oorsigtelike beeld van die kommandolewe tydens hierdie oorlog. Dit bevat ’n veertigtal foto’s en die teks is uiters toeganklik vir die leser wat belangstel in die geskiedenis maar nie ’n akademiese agtergrond het nie.
Sake van militêre belang soos wapentekort en -voorsiening word hierin belig, maar ook die gewoon menslike sake soos kosmaak, poetse bak, verlange en kameraadskap, geestelike verdieping, Hendsoppers en Bittereinders se motivering, asook die rede hoekom die Boereleiding uiteindelik ingestem het tot vredesvoorwaardes wat vir die Boere min voordele ingehou het; “ … toe die einde aanbreek, was dit vir hulle wat dit alles meegemaak het, die bitter einde.”
OR

Details

Fransjohan Pretorius is a professor in History at the University of Pretoria and has written or edited eight books about the Anglo-Boer War. His book Life on Commando during the Anglo-Boer War 1899-1902 was the runner-up in the Sunday Times Alan Paton Award. He has also won numerous awards for his contributions about the Anglo-Boer War.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Pretorius, F
Dimensies 201 x 143 x 201 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 96
isbn 9781919825212
Genre Geskiedenis

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.