×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Op Kommando met Steyn en De Wet: Oorlogsherinneringe van lt.kol. F.F. Pienaar

Pienaar, FF

Beskikbaarheid: In stock

R160,00

Quick Overview

In 1902 het ’n jong Boeretelegrafis en offisier, Filip Pienaar, uit ballingskap in Portugal by die klooster van Tomar, een van die eerste boeke oor die Boereoorlog geskryf: With Steyn and de Wet, wat deur Methuen gepubliseer is, en ook deur A.J.J. Ebeling in Nederslads vertaal as Met Steyn en de Wet en deur F.B. Den Boer uitgegee is. Een maand na publikasie is die boek verban. In die boek is verwysing na die juiste feite oor die omstrede figuur van sy oom generaal F.J. Pienaar en ook leidrade oor wat met die sogenaamde “Krugergoud” kon gebeur het. Pienaar het in 1939 ambassadeur van die Unie van Suid-Afrika in Portugal geword.
Hierdie interessante relaas, die vroeë voorgeskiedenis en wat met die skrywer in die oorlog en in ballingskap in Portugal gebeur het, is deur dr. Jan Picard, ’n afgetrede brigadier-generaal en skoonseun van die ontslape Pienaar, nagevors en geskryf. –– Kol. Jan Ploeger
OR

Details

Geen inligting oor outeur beskikbaar.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Pienaar, FF
Dimensies 159 x 240 x 159 mm
Formaat Hardeband
Bladsye 203
isbn 9781919825052
Genre Geskiedenis

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.