×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Op St Helena – Vol van hartepyn: Die oorlogskuns van Erich Mayer

Pretorius, C

Beskikbaarheid: In stock

R225,00

Quick Overview

Met die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) in Oktober 1899 was die later bekende kunstenaar Erich Mayer nouliks ’n jaar lank in Suid-Afrika. Hy is in 1876 in Duitsland gebore, maar het hom weens gesondheidsredes in 1899 op die dorp Vrede gevestig.

Hy het, soos talle ander uitlanders, by die Boeremagte aangesluit. Na ’n paar maande is hy by Mafeking gevange geneem en na St Helena verban. Tydens die twee en ’n halwe jaar wat hy op dié afgesonderde eiland deurgebring het, het hy talle sketse en skilderye van die lewe van die krygsgevangenes op dié eiland – eens ook die tuiste van Napoléon Bonaparte – gemaak.

Erich Mayer is die enigste kunstenaar wat die lief en leed van die krygsgevangenes tydens die Anglo-Boereoorlog in soveel detail uitgebeeld het. Sy werk is dus ’n unieke kultuurskat.
OR

Details

Vir die kultuurhistorikus dr. Celestine Pretorius, skrywer van Die geskiedenis van Volkskuns in Suid-Afrika en Al laggende en pratende (Kaapse vroue in die 17de en 18de eeu), is die daaglikse lief en leed van mense in vergange tye 'n fassinerende studiegebied. Aan die hand van dagboeke en herinneringe van krygsgevangenes wat op St Helena gevange gehou is, word die kunswerke van Mayer met deernis en humor teen die agtergrond van tyd en plek geplaas.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Pretorius, C
Dimensies 278 x 247 x 278 mm
Formaat Hardeband
Bladsye 83
isbn 9781919825083
Genre Kuns

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.