×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Op Trek: Die daaglikse lewe tydens die Groot Trek

Pretorius, C

Beskikbaarheid: In stock

R295,00

Quick Overview

Die grootskaalse verhuising van boere aan die Kaapkolonie se oosgrens, ’n gebeurtenis wat later as die Groot Trek bekend sou word, was teen 1835 reeds in volle swang. Uiteindelik het bykans 10 000 siele huis en haard met ossewaens en veetroppe verlaat met dié ideaal: om in die ongetemde Suid-Afrikaanse binneland ’n eie staat en samelewing tot stand te bring.
Wie was hierdie Trekkers waarvan die geskiedenis vertel? Hulle was tog mense van vlees en bloed, wat gelag en gehuil, geëet, geslaap en gedroom het. Hoe het hulle die talle struikelblokke op die trekpad oorkom? Was daar tyd vir pret en plesier of was elke dag ’n stryd om oorlewing?
Op trek, die resultaat van omvattende kultuurhistoriese navorsing wat met die oog op die 150ste herdenking van die Groot Trek gedoen is, het die eerste keer in 1988 verskyn. Buiten teks, bevat dit foto’s en illustrasies wat ’n nabyblik gee op die daaglikse lewe tydens die Groot Trek – aan die hand van wat beeldende kunstenaars verewig het en persoonlike besittings van die Trekkers wat behoue gebly het, soos dagboeke godsdienstige en ander boeke, wapens, kledingstukke, gebruiksartikels en foto’s.

OR

Details

Dr. Celestine Pretorius is 'n bekende naam in kultuurhistoriese kringe en 'n gerekende skrywer van navorsingsartikels, onder meer in Tydskrif vir Kultuurgeskiedenis. Haar lewenskets van Drienie Joubert, Vreeslose Drienie. Die lewe van Hendrina Joubert het in Augustus 2008 by Protea Boekhuis verskyn.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Pretorius, C
Dimensies 211 x 297 x 211 mm
Formaat Hardeband
Bladsye 240
isbn 9781869192426
Genre Geskiedenis

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.