×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Oproep van die kabouters, Die

Huygen, W (vert. deur Amelia de Vaal)

Beskikbaarheid: In stock

R250,00

Quick Overview


Vier jaar ná die verskyning van hul eerste kabouterboek, Die lewe en werke van kabouters, ontvang Rien Poortvliet en Wil Huygen ’n dringende boodskap uit Lapland: “Kom! Ons het ernstige sake om te bespreek!” Só ’n boodskap kan net van kabouters kom – en die ysige winterweer ten spyte, laat die twee vriende nie die sneeu onder hul voete smelt nie. Wat sou die kabouters wou bespreek? En hoe sal mense hulle kan help? Saam met die outeurs word die leser weggevoer op ’n tog van meer as 3 000 km – oor land met ’n takboekslee, deur die lug in ’n reuseballon en oor die ysvelde van die Noordpool saam met ’n jeti – tot die doel van die kabouters se dwingende oproep uiteindelik aan hulle openbaar word: Dat die mens die aarde gaandeweg verwoes en sal moet briek aandraai as hy hoegenaamd nog sy wonderlike leefwêreld wil behou.



OR

Details

Wil Huygen en Rien Poortvliet het met hul reeks kabouterboeke tenskap rondom dié misterieuse figure geskep wat moeilik nagedoen kan word. Opvolg van Die lewe en werke van kabouters.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Huygen, W (vert. deur Amelia de Vaal)
Dimensies 300 x 210 x 300 mm
Formaat Hardeband
Bladsye 212
isbn 9781869193492
Genre Kinderboek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.