×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Oskar en die baie honger draak

Krause, U (vert. deur Daniel Hugo)

Beskikbaarheid: In stock

R130,00

Quick Overview

Ná ’n lang en diep slaap word die draak wakker. En hy is honger, vreeslik honger. Die mense van die dorp stuur vir hom die klein seuntjie Oskar, en hy is net ’n klein happie! Oskar sal nie sy honger stil nie. Maar Oskar kan kosmaak. Sulke lekker kos dat die draak hom sal mis as hy hom moet opeet ...





OR

Details

OOR DIE OUTEUR Ute Krause is in 1960 in Berlyn gebore en woon deesdae in New York en Berlyn. Sy het haarself gevestig as een van Duitsland se voorste kinderboekskrywers en –illustreerders, en draaiboekskrywers. OOR DIE VERTALER Daniel Hugo was ’n spesialisomroeper by Radiosondergrense en is steeds verantwoordelik vir die literêre program “Leeskring". Hy is ’n gerekende digter met rees 13 poësiebundels op sy kerfstok. As vertaler het hy reeds die werke van o.a. Tom Lanoye, Herman de Coninck, Harry Mulisch, Herman van Veen, en Cecily Mary Barker in Afrikaans vertaal.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Krause, U (vert. deur Daniel Hugo)
Dimensies 280 x 250 x 280 mm
Formaat Hardeband
Bladsye 32
isbn 9781869193966
Genre Kinderboek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.