×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Oulik

Dijkstra, L (vert. deur Shané Kleyn)

Beskikbaarheid: In stock

R130,00

Quick Overview

Almal sê Tobie is oulik. Maar Tobie is moeg om oulik te wees. Hy wil sy beeld verander. Hy begin ’n moderne sonbril dra, maar dit lyk nie of dit werk nie. Hy sal ander maniere moet vind om soos ’n rowwe ou te lyk. Wanneer hy met sy motorfiets amper ’n ongeluk maak by die Sebra-oorgang, sien hy ’n meisie op wie hy dadelik verlief word. Sal sy nuwe beeld hierdie meisie beïndruk?


OR

Details

OOR DIE OUTEUR Lida Dijkstra (1961) is ’n bekende skrywer van kinderboeke. Sy woon in Friesland, Nederland. OOR DIE ILLUSTREERDER Marije Tolman (1976) het grafiese ontwerp aan die Koninklijke Academie voor Beeldende Kunsten in Den Haag studeer. Sy is ’n wêreldberoemde illustreerder en bekend vir prenteboeke soos Het krijtje, Schattig, Een zusje uit een vliegtuig en Koe en Haas. Schattig is in 2008 deur die Kinder- en Jeugdjury Vlaanderen verkies tot die beste prenteboek van die jaar. Mejuffrou Muis en haar lieflike huis is in dieselfde jaar bekroon met ’n Vlag en Wimpel. De boomhut, ’n boek wat sy in 2009 vir haar pa geïllustreer het, ontvang die Ragazzi Toekenning en ’n Gouden Penseel in 2010.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Dijkstra, L (vert. deur Shané Kleyn)
Dimensies 278 x 214 x 278 mm
Formaat Hardeband
Bladsye 32
isbn 9781869195250
Genre Kinderboek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.