×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Ouma-Emma-Mamma

Pauli, L (vert. deur Carmen Hansen-Kruger)

Beskikbaarheid: In stock

R130,00

Quick Overview

“Soek my!”
Emma, die klein verkleurmannetjie wil met haar ouma wegkruipertjie speel.
Eers kruip Emma weg.
Dan kruip Ouma weg.
In hierdie verhaal is ’n liefdevolle verhouding tussen drie generasies verweef.


OR

Details

OOR DIE OUTEUR Lorenz Pauli is in 1967 gebore en het eers bankwese studeer voor hy by die Marzili-leerskool in Berne studeer het om ’n kleuterskoolonderwyser te word. Sedert 1989 beoefen hy hierdie amp in Zollikofen, maar deesdae werk hy slegs deeltyds omdat hy gereeld besig is om stories uit te dink. Hy bly saam met sy familie in Berne en is in 2003 genomineer vir ’n eervolle vermelding van die Oostenrykse Prys vir Poësie vir Kinders. OOR DIE ILLUSTREERDER Kathrin Schärer is in 1969 in Basel gebore en het haarself as onderwyser in kuns en handwerk gekwalifiseer by die Basel Akademie van Kuns en Ontwerp. Sy gee klas by ’n skool vir kinders met spraakprobleme en werk as ’n vryskutillustreerder. Oor die jare het sy verskeie van haar eie boeke geïllustreer as ook dié van bekende outeurs soos Lorenz Pauli.

Additional Information

Publisher Proteaboekhuis
Release date 30 Nov 2000
Skrywer Pauli, L (vert. deur Carmen Hansen-Kruger)
Dimensies 285 x 300 x 285 mm
Formaat Hardeband
Bladsye 32
isbn 9781869197551
Genre Kinderboek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.