×

Registration

Profile Informations

Login Datas

or login

First name is required!
Last name is required!
First name is not valid!
Last name is not valid!
This is not an email address!
Email address is required!
This email is already registered!
Password is required!
Enter a valid password!
Please enter 6 or more characters!
Please enter 16 or less characters!
Passwords are not same!
Terms and Conditions are required!
Email or Password is wrong!

More Views

Ouma Is 'n Kroek

Beskikbaarheid: In stock

R150,00

Quick Overview

“Ontmoet vir Ben se ouma. Sy lyk maar soos enige ander ouma:
Sy het grys hare.
Sy het vals tande.
Sy druk gebruikte snesies in haar mou op.
En … sy’s ’n internasionale juweeldief!”

“In hierdie juweel van ’n boek kombineer Walliams skreeusnaakse komedie en ’n emosionele boodskap meesterlik.”
Daily Mail

“Enigiemand wat dink oumas dra net ligpers en speel Krabbel sal hardop lag.”
Telegraph

“Bou voort op Roald Dahl se tradisie van humor en oneerbiedigheid.”
Courier Mail, Australië
OR

Details

David Walliams het die kinderboekwêreld stormenderhand verower. Tans is hy die grootste Britse kinderboekouteur wat die afgelope dekade gedebuteer het. Sy boeke het sover in 40 tale verskyn, en sal eersdaags ook in Afrikaans beskikbaar wees! Daar het reeds meer as 40 miljoen eksemplare in die Verenigde Koninkryk verkoop. "Mr Stink", "The Boy in the Dress" en "Gangsta Granny" (Ouma is ’n kroek, Protea 2015) is aangepas vir Britse televisie en "Billionaire Boy" sal teen Kersfees 2015 op die kassie te sien wees. "Ratburger" (Rotburger, Protea 2015) en "Demon Dentist" het albei die National Book Awards Children’s Book of the Year in Brittanje gewen. Dit is geen verrassing dat Walliams in dieselfde asem genoem word as sy held Roald Dahl nie.

Additional Information

Publisher No
Release date 27 Okt 2015
Skrywer Walliams, David
Dimensies 197 x 127 mm
Formaat Sagteband
Bladsye 244
isbn 9781485304456
Genre Kinderboek

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

My Cart

You have no items in your shopping cart.